Nadia Opperman:


Ek het nie by al my huiswerkies uit gekom nie en vir n besigheid gesoek wat my kan uit help. Ek het op Marissa Laundry af gekom en was nog nooit spyt nie. Sy is baie betroubaar en al my strykwerk is altyd netjies verpak. Ek vat gereeld strykwerkies en was nog altyd tevrede. Dankie vir die harde werk. 




Marlene Briel:


Fast drop-off and pick-up turn around. Clothes were neatly folded. Great customer service at Marissa's Laundry. 




Jaco Louw:


'n mens het nie altyd tyd vir wasgoed nie. Ek werk lang ure en dis aaklig om te kyk hoe my wasgoed net ophoop partykeer, mar met Marissa is daar geen gesukkel. Sy kom haal dit, laai dit af, netjie verpak en gestryk. Dis asof liewe heksie my kas vol skoon klere hou. Ek weet nie hoe ek sekere weke sonder haar sou deurkom nie. 




Chrissie du Preez:


Marissa ek moet se jou wasgoed diens is professioneel, netjies bekostigbaar en vinnig. Die op en aflewer maak die lewe soveel gemakliker veral na ure se diens. Die feit dat jy n kaart fasiliteit ook het is veilig en gerieflik. Jou wasgoed diens sal ek vir enige iemand aanbeveel. 




Mariana Olivier:


Marissa jou dienste is die beste...Wil jou SE dat my wasgoed baie mooi gestryk is en baie mooi verpak is...Jy is die beste, beste diens ooit. 




Chris du Toit:


I won’t use anybody else, except Marissa laundry. Friendly service and very quick turn around time. The friendliness reminds me of family. For all your family needs use Marissa. 




Dorothy Ferreira:


Ek het n paar keer van Marissa se dienste gebruik. Al wat ek kan sê is sy gee 5* diens. Baie flink, baie vriendelik en baie bekostigbaar. Sy het my skoonmoeder se gordyne gedoen, afgehaal, opgehang en vir haar gaan kuier op haar eie tyd. Wat kan ek meer sê... 5* diens. Dankie Marissa!! 




Kyle:


Spoedige kwaliteit diens, gekomplimenteer met 'n vriendelike glimlag. 




Marlise Mostert:


Best ever - I recommend them definitely. Thank you Marissa




Luzaan Ribeiro:


Wonderlike mens, wonderlike diens, alles wonderlik




Johagavanna Drescher:


Excellent Service!!!




Ronicia Elizabeth Van Greuning:


Beste diens noord van die berg! Uitstekend! Julle kan haar gerus ondersteun!!!




Marelise:


Dankie Marissa's Laundry!!! 5 sterre vir julle. Altyd behulpsame, goeie en vinnige diens. Vriendelikste oulikste personeel. En dis regtig bekostigbaar. Puik julle. Julle gaan dit nog vêr bring.




Magda Nortje:


Excellent service every time from Marissa's Laundry Services. Fast and friendly service from Marissa and her team. I will always make use of their services and will recommend it to my family and friends. 
Thank you for the great service you provide Marissa!




Douw Prinsloo:


Marissa's Laundry services came to my rescue when I needed it most. I moved out of a complex where my laundry was done by a contracted service provider but when I moved I had to resort to another option and when I asked around Marissa's was the only one recommended to me, so I gave her a try and without regret. The laundry was done the way I like it, and that is a tall order because I am very meticulous. I highly recommend her service, not just for the service itself but the friendly way that she deals with her customers. Clearly she understand customer services and customer care. Give her a try and see for yourself!




Runes van Vuuren:


Met so baie "fly by night" wasserye daar buite wat nie jou belange op die hart dra nie, kan ek Marissa's Laundry met 'n ope gemoed aanbeveel. Dit is altyd 'n voorreg om van jul professionele dienste gebruik te maak.




Pranell Naidoo:


Well the experience that I have had with you has been phenomenal and professional. My clothes were clean and packed neatly and in less time than I expected. I also sent my matric dress to be washed and it came back spotless. You’re service is spectacular.




Ria Schram:


Goeidag almal. Marissa het lank vir my gestryk. Dit was net een groot plesier. My wasgoed was altyd netjies en op tyd. Haar vrienlikheid, was net een groot plesier om saam mee  te werk. Lekker dag.




Marius:


Marissa's Laundry is beslis ñ fantastiese uitweg vir ñ besige familie wat nie tyd het vir wasgoed nie. Hulle diens is uitstekend en hulle pryse is alles die moeite werd. Dis Asemrowend om te weet dat daar so mooi na jou klere / wasgoed gaan gekyk word. Jou klere word mooi verpak net reg om weer aan te trek. 






Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address:





Back Back to top